
Fase 10 – 5.2
3 Slaapkamer | 2 Badkamer | 227m² | Prys op versoek
’n Luukse fase met ruimer huise, pragtige uitsigte, uitstekende ligging en volop privaatheid. Die huise word aangepas volgens jou unieke behoeftes, met verskeie planne beskikbaar om jou leefstyl en voorkeure te weerspieël.