Jou Nuwe Midsorgeenheid Wag by Die Oog
60 addisionele tweeslaapkamer-midsorgeenhede gaan ontwikkel word deur SAVF om te voldoen aan die behoefte van eienaars om onafhanklik te bly, met volledige bystandsorg vanaf die gesondheidsorgsentrum.
Die gesondheidsorgeenheid, wat reeds 15 jaar lank funksioneer, word nou uitgebrei na ’n eenheid met 127 beddens, met ‘n geheusorg sentrum wat Alzheimer- en Demensie sorg insluit.
Stylvolle Woonopsies
Ons ruim, elegante woonstelle en eenhede is perfek vir gemaklike en sorgvrye leef. Elke eenheid is toegerus met moderne kombuise, gerieflike badkamers, ingeboude kaste en veilige parkeerplek — alles wat jy nodig het om tuis te voel.
Slim Belegging met Deeltitel
Die Oog bied jou die unieke geleentheid om ‘n deeltitel-eenheid te besit. Dit beteken jy belê in eiendom met kapitaalgroei én die vryheid om dit te verhuur wanneer jy wil. Jy behou jou onafhanklikheid terwyl jy deel word van ‘n gevestigde, veilige gemeenskap — ‘n slim keuse vir jou finansiële en emosionele toekoms.
Veiligheid en Gemoedsrus
Ons landgoed is omhein en beveilig met toegangbeheer, sekuriteitskameras en 24-uur noodgevalreaksie. Jy kan dus werklik ontspan en jou lewe geniet, wetende dat jy in ‘n veilige omgewing is.
Midsorg - Fase 6 - C Oos

- 2
- 2
- 1
- 101m²
- 1.32mil
Terreinplan: Midsorg - Fase 6
Uitleg Plan

Ontdek al die geriewe
Algemene Vrae
Laai ons brosjure af
Vir meer inligting van Die Oog